Klerksdorp, North West , 南非
位於Klerksdorp North West 南非用於出售的配備5 臥房, 5 浴室的房屋目前正在出售,此Klerksdorp North West 南非掛牌價為US$454,251。如果位於Klerksdorp North West 南非的房屋不是您想找的,可以嘗試搜尋南非房地產。
MLS#: 1661759
US$454,251 USD
ZAR8,500,000
- 臥房
- 5
- 浴室
- 5
物業特點
其他特點
- 物業特點
- 洗衣房
地區
- 土地/面積
- 140m²
- 臥房
- 5
- 浴室
- 5
- 總臥房數
- 10
物業介紹
140ha Wildsplaas Te Koop.
Besigtiging slegs vir ernstige en reeds goedgekeurde kopers.
Ideaal vir belegger / ontwikkelaar of 'n paar vriende wat saam ongelooflike ervaringe en herhinneringe aan geliefdes wil gee, sonder om kilometers ver te ry.
Slegs 8km buite Klerksdorp en uitstekend geleë naby die damvakansie-oord.
Die plaas vorm deel van die munisipalegrense en is dus ideaal vir die ontwikkelaar wat wil onderverdeel en voltitelerwe wil daarstel.
Die hele plaas is 2,4m wildsomhein.
'n Groot verskeidenheid van wild wat insluit blesbokke, springbokke, rooibokke, elande, rooihartebeeste, swartwildebeeste, kameelperde en zebras, is reeds jare gevestig op die plaas.
Plaas bestaan uit 'n pragtige oop vlakte, bos en koppie met asemrowende uitsig oor die hele plaas, asook Klerksdorpdam.
Is sprokies mooi met baie potensiaal vir "eco estate", "wedding venue", naweek-oord, spanbou fasiliteite en nog vele meer.
Toegang tot die Plaas word verkry deur 'n deurpad deur 'n ander plaas, word ook omring deur ander plase en is dus baie veilig geleë.
Plaas sluit in 3 geboue, waarvan 2 tweeslaapkamer huise is, met 'n derde wat dien as onthaal / kroeg area met eie kombuis, badkamer en boma area.
Dubbel motorafdak en asook 2 dubbel motorskadunette.
Werkershuis met dienste.
Ten volle toegeruste boorgat.
2de boorgat met windpomp en gronddam.
Slaggeriewe.
Verskeie toegeruste waterpunte vir wild.
Elektriese hoof-ingangs-hek.
Bloekombos wat gereeld ge-oes kan word, asook skietbaan binne bos.
Goeie weiding met boomryke gedeeltes en vollop roeseintjiebos.
Prys sluit wild en toerusting in.